Eksodus 7:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gaan môre vroeg na die farao toe; hy sal juis op pad wees water toe. Gaan wag vir hom langs die Nyl, met die kierie wat in 'n slang verander het, in jou hand.

Eksodus 7

Eksodus 7:10-25