Eksodus 7:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Moses en Aäron by die farao kom, het hulle gedoen wat die Here beveel het: Aäron het sy kierie voor die farao en sy amptenare neergegooi en dit het in 'n groot slang verander.

Eksodus 7

Eksodus 7:4-20