Eksodus 6:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom moet jy vir die Israeliete sê: Ek is die Here. Ek sal julle van die dwangarbeid van Egipte bevry. Ek sal julle van die verknegting verlos, Ek sal julle vry maak met mag en met groot reddingsdade.

Eksodus 6

Eksodus 6:2-15