Aäron se seun Eleasar het met een van die dogters van Putiël getrou, en hulle seun was Pinehas.Dit was dan die familiehoofde van die stam Levi en hulle nageslagte.