Eksodus 6:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volgende mense was leiers in die familie van Moses en Aäron: Ruben was die oudste seun van Israel. Ruben se seuns was Ganok, Pallu, Gesron en Karmi. Hulle was die familiehoofde van die stam Ruben.

Eksodus 6

Eksodus 6:3-16