Eksodus 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die koning van Egipte het vir hulle gesê: “Moses en Aäron, waarom hou julle die volk van hulle werk af weg? Gaan terug na julle werk toe!

Eksodus 5

Eksodus 5:1-11