Eksodus 5:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Boonop het die farao se slawedrywers die Israelitiese opsigters geslaan en vir hulle gesê: “Waarom het julle nie vandag net soos vroeër dieselfde hoeveelheid stene gemaak nie?”

Eksodus 5

Eksodus 5:7-24