Eksodus 40:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses kon nie in die tent van ontmoeting inkom nie: die wolk was daarin, en die magtige teenwoordigheid van die Here het die tabernakel gevul.

Eksodus 40

Eksodus 40:25-38