Eksodus 40:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die brandofferaltaar neergesit by die deur van die tabernakel, die tent van ontmoeting, en daarop brandoffers en graanoffers aan die brand gesteek, soos die Here hom beveel het.

Eksodus 40

Eksodus 40:23-32