“Gooi die kierie op die grond!” sê die Here vir hom.Toe hy dit op die grond gooi, word dit 'n slang, en Moses het daarvoor padgegee.