Eksodus 4:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het vir jou gesê: Laat my seun gaan sodat hy My kan aanbid. Maar jy het geweier om hom te laat gaan, en nou gaan Ek jou oudste seun doodmaak.”

Eksodus 4

Eksodus 4:18-26