Eksodus 39:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het ook 'n borssak uitgeborduur soos die skouerkleed, die werk van 'n vakman, gemaak van gouddraad, blou, pers en bloedrooi wolstof en goed geweefde linne.

Eksodus 39

Eksodus 39:2-15