Eksodus 39:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die gordel wat oor die skouerkleed gekom het, was van dieselfde gehalte en daarvoor het hulle ook gouddraad, blou, pers en bloedrooi wolstof en goed geweefde linne gebruik, soos die Here vir Moses beveel het.

Eksodus 39

Eksodus 39:4-11