Eksodus 39:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het bladgoud gemaak en dit in drade opgesny en ingeborduur in die blou, die pers en die bloedrooi wolstof en in die goed geweefde linne. Dit was die werk van 'n vakman.

Eksodus 39

Eksodus 39:1-5