Eksodus 39:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ander twee punte van die kettinkies is aan die twee monterings aan die voorkant van die skouerbande van die skouerkleed vasgemaak.

Eksodus 39

Eksodus 39:17-23