Eksodus 38:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Volgens die standaardgewig van die heiligdom is dit ongeveer ses gram per kop vir elkeen van twintig jaar en ouer wat vroeër getel is: daar was toe ses honderd en drie duisend vyf honderd en vyftig man.

Eksodus 38

Eksodus 38:21-28