Eksodus 38:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan die vier hoeke het hy horings gemaak en dit het 'n eenheid met die altaar gevorm. Hy het die altaar met brons oorgetrek.

Eksodus 38

Eksodus 38:1-12