Eksodus 38:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die voetstukke vir die style was van brons, hulle kramme en gordynstokke van silwer. Hulle kopstukke was met silwer oorgetrek. Al die style van die voorhof het silwergordynstokke gehad.

Eksodus 38

Eksodus 38:9-27