Eksodus 37:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het ook 'n kandelaar van suiwer goud gemaak. Die kandelaar se voetstuk, stam, blomkelke, knoppe en kroonblare is van geslae goud gemaak sodat dit alles een geheel was.

Eksodus 37

Eksodus 37:14-26