Eksodus 36:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die begaafde vakmanne het met die werk aan die tabernakel begin. Hulle het tien stukke materiaal van goed geweefde linne en blou, pers en bloedrooi wolstof gebruik en gerubs daarop uitgeborduur.

Eksodus 36

Eksodus 36:2-13