Eksodus 36:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir hierdie afskorting het hulle vyf style gemaak met kramme daaraan. Die bokante van die style was met goud oorgetrek, so ook die gordynstokke. Die vyf voetstukke was van brons.

Eksodus 36

Eksodus 36:37-38