Eksodus 36:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het 'n voorhangsel gemaak van goed geweefde linne en van blou, pers en bloedrooi wolstof. Gerubs is daarop uitgeborduur.

Eksodus 36

Eksodus 36:30-36