Eksodus 36:18-20 Afrikaans 1983 (AFR83)

18. Hulle het vyftig bronshakies gemaak om die tent aanmekaar te hou sodat dit een geheel kon wees.

19. Hulle het verder ook 'n seil van rooigekleurde ramsvelle gemaak en 'n seil van gebreide vel daarbo-oor gespan.

20. Hulle het rame van doringhout vir die tabernakel gemaak om dit regop te hou.

Eksodus 36