Eksodus 35:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke Israelitiese man en vrou wat vrywillig iets wou bring vir die werk wat die Here vir Moses beveel het om te doen, het dit vir die Here gebring.

Eksodus 35

Eksodus 35:25-30