Eksodus 34:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

en gesê: “As ek u goedgesindheid geniet, Here, moet U saam met ons wegtrek. Al is die volk moedswillig, moet U ons ongeregtigheid en sonde vergewe. Laat ons tog u volk bly, u eiendom.”

Eksodus 34

Eksodus 34:4-10