Eksodus 34:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl Hy by Moses verbygaan, roep die Here: “Ek, die Here, is die barmhartige en genadige God, lankmoedig, vol liefde en trou.

Eksodus 34

Eksodus 34:1-13