Eksodus 34:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses was veertig dae en nagte by die Here. In dié tyd het Moses geen kos geëet of water gedrink nie. Hy het die verbondsbepalings, die tien gebooie, op die plat klippe geskryf.

Eksodus 34

Eksodus 34:24-33