Eksodus 34:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die keur van die eerste produkte van jou lande moet jy na my huis toe bring, die huis van die Here jou God.“Jy mag nie 'n boklam in sy ma se melk kook nie.”

Eksodus 34

Eksodus 34:16-31