Eksodus 34:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek sal nasies voor jou uit verdryf en vir jou 'n land gee. Drie keer per jaar moet jy voor My, die Here jou God, verskyn. Dan sal Ek sorg dat niemand jou land begeer nie.

Eksodus 34

Eksodus 34:22-30