Eksodus 34:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet elke donkie se eerste hingsvulletjie loskoop met 'n skaap. As julle dit nie doen nie, moet julle die vul se nek breek. Alle eersgebore seuns moet ook losgekoop word.“Niemand mag sonder 'n offer voor My verskyn nie.

Eksodus 34

Eksodus 34:11-24