Eksodus 34:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wat Ek julle nou hier gaan beveel, moet julle gehoorsaam. Ek sal die Amoriete, Kanaäniete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete voor julle uit verdryf.

Eksodus 34

Eksodus 34:3-12