Eksodus 33:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die Here sê: “Ek sal al my voortreflikheid voor jou laat verbykom en Ek sal die Naam ‘die Here’ vir jou uitroep, want Ek betoon genade aan wie Ek genade wil betoon en Ek ontferm My oor wie Ek My wil ontferm.

Eksodus 33

Eksodus 33:16-22