Eksodus 33:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoe sal die mense weet dat ek en u volk u goedgesindheid geniet as U nie saam met ons gaan nie? Dit is juis deurdat U met ons saamgaan dat ons, ek en u volk, anders is as al die ander volke op die aarde.”

Eksodus 33

Eksodus 33:9-23