Eksodus 33:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer die hele volk die wolkkolom by die ingang van die tent van ontmoeting sien staan, het elkeen by die ingang van sy tent gebuig in aanbidding.

Eksodus 33

Eksodus 33:1-11