Eksodus 32:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vroeg die volgende môre het die volk brandoffers en maaltydoffers geoffer. Daarna het die volk begin feesvier en losbandig te kere gegaan.

Eksodus 32

Eksodus 32:5-14