Eksodus 32:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het dit van hulle ontvang, dit verwerk en daarvan 'n beeld in die vorm van 'n bulkalf gemaak.Toe sê die volk: “Hier is jou God wat jou uit Egipte bevry het, Israel!”

Eksodus 32

Eksodus 32:1-14