Eksodus 32:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het vir my gesê: ‘Maak vir ons 'n god dat hy ons kan lei. Hierdie Moses het nou wel vir ons uit Egipte laat wegtrek, maar ons weet nie wat van hom geword het nie.’

Eksodus 32

Eksodus 32:18-26