Eksodus 32:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna vat hy die kalf wat hulle gemaak het, gooi dit in die vuur, maal dit fyn soos stof en strooi dit op die water. Toe laat hy die Israeliete die water drink.

Eksodus 32

Eksodus 32:18-22