Eksodus 32:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Moses het by die Here sy God gepleit en gesê: “Here, waarom is U toornig op u volk vir wie U deur u groot mag en met kragtige dade uit Egipte bevry het?

Eksodus 32

Eksodus 32:10-20