Eksodus 31:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het vir Oholiab, seun van Agisamak uit die stam Dan, aangestel om saam met hom te werk. Aan elke vakman het Ek vaardigheid gegee sodat hulle alles kan maak wat Ek jou beveel het:

Eksodus 31

Eksodus 31:4-10