Eksodus 30:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke aand wanneer hy die lampe aansteek, moet hy wierook brand. Die wierookoffer moet altyd, ook deur julle nageslag, vir My, die Here, gebring word.

Eksodus 30

Eksodus 30:1-10