Eksodus 30:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet twee goue ringe vir elke kant maak en dit aan weerskante teenoor mekaar, onderaan die lys vassit om die draaghoute waarmee jy die altaar moet dra, daardeur te steek.

Eksodus 30

Eksodus 30:1-11