Eksodus 30:23-24 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Gebruik die standaardmaat van die heiligdom en meet die volgende speserye af: vyf honderd dele vloeibare mirre, die helfte soveel geurige kaneel, twee honderd en vyftig dele geurige kalmoes, vyf honderd dele kassie, en vier liter olyfolie.

Eksodus 30

Eksodus 30:13-29