Eksodus 30:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet die versoeningsgeld by die Israeliete insamel en dit aan die priesters gee vir die diens in die tent van ontmoeting. Die versoeningsgeld sal My, die Here, laat dink aan die Israeliete en sal hulle lewens loskoop.”

Eksodus 30

Eksodus 30:8-25