Eksodus 30:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer jy die Israeliete tel, moet elkeen wanneer hy getel word, 'n versoeningsoffer vir sy lewe aan My, die Here, offer. Dan sal hy nie deur 'n ramp getref word wanneer hy getel word nie.

Eksodus 30

Eksodus 30:5-16