Eksodus 30:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Aäron moet een keer per jaar op die horings van die altaar versoening doen met die bloed van die sondeoffer. Ook julle nageslag moet een keer per jaar op die horings versoening doen. Die altaar is op 'n besondere manier gewy aan My, die Here.”

Eksodus 30

Eksodus 30:5-17