Eksodus 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke vrou moet van haar buurvrou of in die huis waar sy werk, silwer- en goue goed sowel as klere eis. Laat julle seuns en dogters dit dan as buit uit Egipte uit wegdra.”

Eksodus 3

Eksodus 3:12-22