Eksodus 3:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal Ek my hand uitsteek en Egipte teister met die wonderdade wat Ek in hom sal doen. Eers daarna sal die farao julle laat gaan.

Eksodus 3

Eksodus 3:16-22