Eksodus 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe verskyn die Engel van die Here aan hom in 'n vlam binne-in 'n doringbos. Terwyl hy kyk, sien hy dat die doringbos aanhou brand, maar nie uitbrand nie.

Eksodus 3

Eksodus 3:1-11