Eksodus 3:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het Moses geantwoord: “Ek sal by jou wees en die bewys dat Ek jou gestuur het, sal dít wees: wanneer jy die volk uit Egipte bevry het, sal julle My by hierdie berg aanbid.”

Eksodus 3

Eksodus 3:8-22